Monday, 03 October 2011

3 Oktober

Gebeure

1685 – Die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) in Amsterdam besluit om Franse Hugenote na die Kaap te stuur as settelaars.

1756 – Daar word melaatsheid in twee huisgesinne in die distrik van Stellenbosch ontdek. Hulle word verbied om groente en ander produkte aan mede-burgers te verkoop en word afgesonder van die gemeenskap.

1843 – Die Voortrekker leier, Andries Hendrik Pretorius stel Brittanje in kennis dat sy gebied, wes van die Drakensberge onafhanklik sal bly na die anneksasie van die gebied oos van die Drakensberge. Beide die gebiede vorm deel uit van die Republiek van Natalia.

1855 – Die St George’s Anglikaanse Kerk in Knysna, ook die eerste kerk in Knysna word ingewy deur Biskop Robert Gray.

1899 – Die Britse Oorlogs Kantoor stel die Wit Kolonies in kennis dat hulle vrywilligers kan bydra vir die oorlogspoging, verkieslik infanterie.

1899 – Die Britse Kommissaris in Basoetoland stel die stamhoofde in Maseru gerus deur hulle te vertel die opkomende oorlog sal ’n witmanoorlog wees.

1901 – Drie van Generaal Jan Smuts se verkenners word naby Kirkwood gevang en tereggestel bloot omdat hulle kakie gedra het.

1903 – Gerrit Besselaar, skrywer en kulturele leier daag in op in Kaapstad van Nederland af en vertrek onmiddellik na Grey Kollege in Bloemfontein waar hy ’n pos aanvaar het.

1904 – Die inheemse stamme in Duits Suidwes-Afrika kom in opstand teen die Duitse troepe.

1939 – Die FAK hou ’n drie dae Ekonomiese Kongres om die weë te vind om Afrikaners uit hulle swak ekonomiese toestand op te hef.

1953 – Die Internasionale Terminaal by Johannesburg se Jan Smuts Lughawe (later Johannesburg Internasionaal en nou O.R. Thambo Internasionaal) word deur Minister van Vervoer, Ben Schoeman geopen.

1966 – Die Britse kolonie, Basoetoland word ’n onafhanklike staat genaamd Lesotho.

1971 – Volgens die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde se “Metrication News” van die datum word Massameter nou die korrekte term vir skale en balans skale in Suid-Afrika.

1973 – Eerste-minister John Vorster vertel dat niks werkgewers verhoed om die nodige stappe te neem om die produktiwiteit van swart arbeiders te verbeter nie. Die regering, volgens Eerste-minister John Vorster sal nie die tradisionele werk patrone van die land beperk nie.

1975 – Die SA Oranje, ’n posboot vertrek vir die laaste keer vanaf Kaapstad hawe.

1977 – Minister van Bantoe Administrasie, M. C. Botha, kondig aan dat hy nie homself weer sal beskikbaar stel vir herverkiesing van sy posisie nie en dat hy as Minister sal bedank in November.

1978 – Na ’n 10 dae ondersoek deur Adjunk Magistraat L. A. Coetzee in Port Elizabeth, word bevind niemand is skuldig aan die dood van L. Tabalaza wat uit die Port Elizabeth Sekuriteit polisie hoofkantoor se venster geval het op 10 Julie 1978. Hy was soms van sy dood in aanhouding op klagte van terrorisme.

1979 – Die Parlementêre tussenverkiesing toon ’n swaai in die stemme na die Herstigte Nasionale Party. Hoewel die meerderheid setels steeds by die Nasionale Party is, het hulle ’n kleiner meerderheid.

1987 – Minister van Verdediging, Generaal Magnus Malan erken dat Suid-Afrika troepe in Angola het.

1989 – Die Verenigde State van Amerika staan hernude sanksies teen Suid-Afrika teen omdat hulle glo dit ’n negatiewe uitwerking op transformasie en die onderhandelings proses sal hê.

1990 – John Pearce, direkteur van openbare veiligheid en verkeer vir de Johannesburgse stadsraad word deur die Hiemstra-Kommissie as erg nalatig bevind en word geskors vir tien dae.

1991 – Nadine Gordimer wen die Nobelprys vir Literatuur.

1991 – Die Europese gemeenskap reik ’n persverklaring uit waarin hulle hul besorgdheid oor die aanhouding van politieke gevangenis in die tuislande uitspreek. Hulle versoek die onmiddellike vrylating van alles politieke gevangenis sonder uitstel.

1994 – President Nelson Mandela sê in die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York dat die VN moet help om die lewe in Suid-Afrika te verbeter.

1994 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms met die Verenigde State van Amerika wat die invoer en uitvoer van missiele beperk.

1994 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms met die Verenigde Nasies Ontwikkelings Program vir Standaard Basiese Samewerking en die uitruil van inligting.

1994 – Die Nasionale Buro vir Vermiste Persone word deur die Suid-Afrikaanse Polisie Diens in die lewe geroep om ondersoekbeamptes te help.

2004 – Ten minste tien mense sterf en dertig word beseer, elf ernstig, in ’n busongeluk by Botha’s Berg naby Durban.

2004 – Die Suid-Afrikaner, Pieter de Waal word aangestel as die hoof vand ie verkoops en bemarkings afdeling van BMW Motorrad Wêreldwyd. Hy is die eerste nie Duitser wat die posisie beklee.

Geboortes

1844 – Sir Patrick Manson, skotse dokter bekend as “Muskiet Manson” van sy baanbrekers werk in samewerking met Sir Ronald Ross in malaria navorsing en eerste persoon om die muskiet as draer van die malaria siekte te identifiseer in Aberdeenshire.

1910 – Adolph Gysbert (Sailor) Malan, Suid-Afrikaanse vegvliegtuig vlieënier in die tweede wêreldoorlog en latere president van die Fakkelkommando in Wellington.

1934 – Harold (Ralph) Henning, golf speler in Johannesburg.

1959 – Diratsagae Alfred (Papi) Kganare, ANC politikus en unieleier.

Sterftes

1823 – Jacob Abraham Uitenhage de Mist, kommissaris-generaal aan die Kaap in Middenburg, Nederland.

1986 – Hans Jürgen Aschenborn, bibliotekaris en direkteur van die staatsbiblioteek sowel as die ontvanger van die Sailis Toekenning vir Bibliografie in 1985 in Pretoria.

1999 – T. V. (Tom) Bulpin, skrywer van reisboeke en fotograaf in Kaapstad.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.               
Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.               
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.           

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: Oktober,Gebeure,Verenigde,Oost,Indische,Compagnie,Amsterdam,Franse,Hugenote,Kaap,Daar,word,Stellenbosch,Hulle,Voortrekker,Andries,Hendrik,Pretorius,Brittanje,Drakensberge,Beide,Republiek,Natalia,George,Anglikaanse,Kerk,Knysna,Biskop,Robert,Gray,Britse,Oorlogs,Kantoor,Kolonies,Kommissaris,Basoetoland,Maseru,Drie,Generaal,Smuts,Kirkwood,Gerrit,Besselaar,Kaapstad,Nederland,Grey,Kollege,Bloemfontein,Duits,Suidwes,Afrika,Duitse,Ekonomiese,Kongres,Afrikaners,Internasionale,Terminaal,Johannesburg,Lughawe,Internasionaal,Thambo,Minister,Vervoer,Schoeman,Lesotho,Volgens,Suid,Afrikaanse,Buro,Standaarde,Metrication,News,Massameter,Eerste,John,Vorster,Oranje,Bantoe,Administrasie,Botha,November,Adjunk,Magistraat,Coetzee,Port,Elizabeth,Tabalaza,Sekuriteit,Julie,Parlementêre,Herstigte,Nasionale,Hoewel,Magnus,Malan,Angola,State,Amerika,Pearce,Johannesburgse,Hiemstra,Kommissie,Nadine,Gordimer,Nobelprys,Literatuur,Europese,President,Nelson,Mandela,Nasies,Algemene,York,Ontwikkelings,Program,Standaard,Basiese,Vermiste,Polisie,Diens,Berg,Durban,Afrikaner,Pieter,Waal,Motorrad,Wêreldwyd,Duitser,Geboortes,Patrick,Manson,Muskiet,Ronald,Ross,Aberdeenshire,Adolph,Gysbert,Sailor,Fakkelkommando,Wellington,Harold,Ralph,Diratsagae,Papi,Kganare,Sterftes,Jacob,Abraham,Uitenhage,Mist,Middenburg,Hans,Jürgen,Aschenborn,Sailis,Bibliografie,Pretoria,Bulpin,Stuur,Teken,Volg,Twitter,gemeenskap,leier,stel,kennis,deel,deur,gerus,vertel,naby,omdat,skrywer,vertrek,waar,troepe,datum,skale,verbeter,werk,beperk,posisie,bevind,dood,meerderheid,direkteur,tien,politieke,gevangenis,lewe,onderteken,ooreenkoms,malaria,geskiedenis

WordPress Tags: Oktober,Gebeure,Verenigde,Oost,Indische,Compagnie,Amsterdam,Franse,Hugenote,Kaap,Daar,word,Stellenbosch,Hulle,Voortrekker,Andries,Hendrik,Pretorius,Brittanje,Drakensberge,Beide,Republiek,Natalia,George,Anglikaanse,Kerk,Knysna,Biskop,Robert,Gray,Britse,Oorlogs,Kantoor,Kolonies,Kommissaris,Basoetoland,Maseru,Drie,Generaal,Smuts,Kirkwood,Gerrit,Besselaar,Kaapstad,Nederland,Grey,Kollege,Bloemfontein,Duits,Suidwes,Afrika,Duitse,Ekonomiese,Kongres,Afrikaners,Internasionale,Terminaal,Johannesburg,Lughawe,Internasionaal,Thambo,Minister,Vervoer,Schoeman,Lesotho,Volgens,Suid,Afrikaanse,Buro,Standaarde,Metrication,News,Massameter,Eerste,John,Vorster,Oranje,Bantoe,Administrasie,Botha,November,Adjunk,Magistraat,Coetzee,Port,Elizabeth,Tabalaza,Sekuriteit,Julie,Parlementêre,Herstigte,Nasionale,Hoewel,Magnus,Malan,Angola,State,Amerika,Pearce,Johannesburgse,Hiemstra,Kommissie,Nadine,Gordimer,Nobelprys,Literatuur,Europese,President,Nelson,Mandela,Nasies,Algemene,York,Ontwikkelings,Program,Standaard,Basiese,Vermiste,Polisie,Diens,Berg,Durban,Afrikaner,Pieter,Waal,Motorrad,Wêreldwyd,Duitser,Geboortes,Patrick,Manson,Muskiet,Ronald,Ross,Aberdeenshire,Adolph,Gysbert,Sailor,Fakkelkommando,Wellington,Harold,Ralph,Diratsagae,Papi,Kganare,Sterftes,Jacob,Abraham,Uitenhage,Mist,Middenburg,Hans,Jürgen,Aschenborn,Sailis,Bibliografie,Pretoria,Bulpin,Stuur,Teken,Volg,Twitter,gemeenskap,leier,stel,kennis,deel,deur,gerus,vertel,naby,omdat,skrywer,vertrek,waar,troepe,datum,skale,verbeter,werk,beperk,posisie,bevind,dood,meerderheid,direkteur,tien,politieke,gevangenis,lewe,onderteken,ooreenkoms,malaria,geskiedenis

Blogger Labels: Oktober,Gebeure,Verenigde,Oost,Indische,Compagnie,Amsterdam,Franse,Hugenote,Kaap,Daar,word,Stellenbosch,Hulle,Voortrekker,Andries,Hendrik,Pretorius,Brittanje,Drakensberge,Beide,Republiek,Natalia,George,Anglikaanse,Kerk,Knysna,Biskop,Robert,Gray,Britse,Oorlogs,Kantoor,Kolonies,Kommissaris,Basoetoland,Maseru,Drie,Generaal,Smuts,Kirkwood,Gerrit,Besselaar,Kaapstad,Nederland,Grey,Kollege,Bloemfontein,Duits,Suidwes,Afrika,Duitse,Ekonomiese,Kongres,Afrikaners,Internasionale,Terminaal,Johannesburg,Lughawe,Internasionaal,Thambo,Minister,Vervoer,Schoeman,Lesotho,Volgens,Suid,Afrikaanse,Buro,Standaarde,Metrication,News,Massameter,Eerste,John,Vorster,Oranje,Bantoe,Administrasie,Botha,November,Adjunk,Magistraat,Coetzee,Port,Elizabeth,Tabalaza,Sekuriteit,Julie,Parlementêre,Herstigte,Nasionale,Hoewel,Magnus,Malan,Angola,State,Amerika,Pearce,Johannesburgse,Hiemstra,Kommissie,Nadine,Gordimer,Nobelprys,Literatuur,Europese,President,Nelson,Mandela,Nasies,Algemene,York,Ontwikkelings,Program,Standaard,Basiese,Vermiste,Polisie,Diens,Berg,Durban,Afrikaner,Pieter,Waal,Motorrad,Wêreldwyd,Duitser,Geboortes,Patrick,Manson,Muskiet,Ronald,Ross,Aberdeenshire,Adolph,Gysbert,Sailor,Fakkelkommando,Wellington,Harold,Ralph,Diratsagae,Papi,Kganare,Sterftes,Jacob,Abraham,Uitenhage,Mist,Middenburg,Hans,Jürgen,Aschenborn,Sailis,Bibliografie,Pretoria,Bulpin,Stuur,Teken,Volg,Twitter,gemeenskap,leier,stel,kennis,deel,deur,gerus,vertel,naby,omdat,skrywer,vertrek,waar,troepe,datum,skale,verbeter,werk,beperk,posisie,bevind,dood,meerderheid,direkteur,tien,politieke,gevangenis,lewe,onderteken,ooreenkoms,malaria,geskiedenis

No comments:

Post a Comment