Sunday, 09 October 2011

9 Oktober

Gebeure

1779 – ’n Petisie wat deur vier prominente vryburgers aan die Kaap opgestel word onder Tielman Roos word aan die Here XVII voorgelê waarin hulle hul griewe wat hulle vroeër gedurende ’n besoek aan Nederland aan hulle uiteengesit het lys. By die ontmoeting was beloof dat die saak ondersoek sal word.

1803 – Jacob Abraham Uitenhage de Mist, kommissaris-generaal van die Kaap, sy dogter, Augusta de Mist, Mietie Versveld as haar metgesel en die Duitse ontdekker, Heinrich Lichtenstein vertrek op ’n ekspedisie om die binneland the verken wat 167 dae sou duur.

1893 – Die dorp van Dullstroom word geproklameer. Dit word vernoem na Wolterus Dull en die Krokodilrivier wat verby die dorpie vloei.

1899 – Britse troepe bereik Durban.

1899 – Kommandeur-generaal Piet Joubert gee aan Koning Bhunu van Swaziland volmag wat feitlik/in werklikheid beteken Swaziland word onafhanklik vir die duur van die Anglo-Boereoorlog. Swaziland was van 1894 to op hede ’n protektoraat van die ZAR met die goedkeuring van Brittanje.

1899 – Sir George White wat op 3 Oktober in die Kaap aangekom het en op 7 Oktober in Durban daag in Ladysmith op en neem beheer oor van die Britse magte in Natal.

1899 – Om 17:00 oorhandig F. W. Reitz, voormalige president van die Republiek van Oranje-Vrystaat en nou die staatsekretaris die Zuid Afrikaansche Republiek (ZAR) se ultimatum aand Sir William Conyngham Greene, die Britse agent in Pretoria waarin hulle onder meer eis dat Britse troepe binne 48 uur aan die republiek se grense onttrek. Die afsluit datum is om 17:00 op 11 Oktober 1899 en indien dit nie ontvang word nie sal dit as ’n formele oorlogsverklaring beskou word. Die Britse regering en media is verheug daaroor want feitlik/in werklikheid het die ZAR die Anglo-Boereoorlog begin.

1914 – Generaal Salomon (Manie) Gerhardus Maritz rebelleer teen Generaal Smuts se opdrag om die Duits-Suidwes-Afrika binne te val. Hy gee homself en sy manskappe wat nog lojaal is teenoor Suid-Afrika oor as gevangenis aan die Duitsers.

1951 – Die Suid-Afrikaanse Musiek Raad word gestig met Professor F. C. L. Bosman as voorsitter.

1953 – Die Aanwysing van Aparte Geriewe Wet nommer 49 tree inwerking.

1963 – Die Rivonia Aangeklaagdes, Walter Sisulu, Nelson Mandela, Govan Mbeki, Ahmed Kathrada, Rusty Bernstein, Dennis Goldberg, James Kantor, Andrew Mlangeni, Elias Motsoaledi en Raymond Mhlaba, word op klagte van sabotasie en dat hulle probeer om die regering met geweld omvêr wil werk aangekla.

1963 – Die Verenigde Arabiese Emirate stel die Verenigde Nasies in kennis dat hulle alle Suid-Afrikaanse skepe verban het uit alle Arabiese Emirate hawens en dat, hoewel hulle steeds die Suez kanaal kan gebruik, hulle nie toegang sal hê tot die fasiliteite daar nie.

1964 – Die Verenigde Nasies kondig aan dat hulle ’n versoek ontvang het van vier Caprivi Hoofmanne onder die nuutgevormde “Caprivi African National Union” waarin hulle versoek om te onttrek uit Suid-Afrika.

1964 – Die Verenigde Nasies Spesiale Komitee oor die Beleid van Apartheid by ’n spesiale vergadering versoek Suid-Afrika dringend om nie vir V. Mini, W. Khayinga en Z. Mraba tereg te stel na hulle skuldig bevinding in Maart 1964.

1968 – Die Minister van Verdediging, Pieter Willem (P. W.) Botha kondig aan dat ’n missiel basis vir die eksperimentele toets en lansering gevestig sal word sowat 150 myl noord van Durban op die Zululand kus.

1969 – Die Minister van Verdediging, Pieter Willem (P. W.) Botha maak die plek bekend waar die missiel basis vir die toets en eksperimentering sal wees.

1974 – Die Publikasie wet vervang die Publikasie beheerraad met ’n hele nuwe sensuur struktuur op drie vlakke. ’n Fundamentele verandering is die spesifieke uitsluiting van appèl tot die hof.

1979 – Dr. Eschel Rhoodie wat die vorige dag skuldig bevind is op vyf van die sewe klagte van bedrog of diefstal van sowat R63 000 van die geheime regering fondse behels, word borgtog toegestaan.

1984 – Die drie anti-apartheid betogers wat in die Britse Konsulaat in Durban wegkruip kondig aand at hulle nie die Konsulaat vrywillig sal verlaat nie en dat hulle slegs die gebou sou verlaat as die Britse Regering hulle daar verwyder.

1985 – Generaal Constand Viljoen, Hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag erken op televisie dat die weermag, sonder regering toestemming teen die Nkomati Akkoord opgetree het en RENAMO in Mosambiek ondersteun het.

1986 – Die Suid-Afrikaanse regering verbied buitelandse donasies aan die land se anti-apartheid organisasies.

1990 – Nelson Mandela keer terug na die Suid-Afrikaanse tronk op Robben Eiland waar hy twintig jaar van sy lewe spandeer het op besoek aan die gevangenis in wat hy beskryf het as ’n emosionele besoek.

1990 – Daar word op ’n bus geskiet tussen Durban en Inanda waartydens ses sterf en 27 beseer word.

1996 – Volgend die Sensus van 1996 is daar p die nag 40,58 miljoen mense in Suid-Afrika. 76,7% klassifiseer hulleself as Swart, 10,9% as wit, 8,9% as Kleurling en 2,6% as Indiër of Asiaties.

2005 – Die Suid-Afrikaner, Lance Dyer word aan die Franse kant van die 50km lange tonnel wat onder die Engelse Kanaal tussen Brittanje en Frankryk loop. Dit het hom omtrent 24uur geneem om die afstand af te lê met treine wat by hom verbykom met ’n spoed van tot 334 kilometer per uur.

Geboortes

1838 – Generaal Marthinus Prinsloo, bevelvoerder gedurende die Anglo-Boereoorlog in distrik Graaff-Reinet.

1847 – Ds. Stephanus Jacobus du Toit, onderwyser, teoloog, joernalis, skrywer en taalstryder in Daljosafat, Kaapkolonie.

1894 – Stephanie Faure, voordragkunstenaar in Pretoria.

1940 – Mantombazana (Manto) Edmie Tsahabalala-Msimang, voormalige minister van gesondheid in Emfume.

1941 – Hoosain Ayob, direkteur van afrigting vir die Verenigde Krieketraad en voormalige onderwyser en skoolhoof in Brits.

1953 – Sally Burgess, Suid-Afrikaans gebore Britse mezzosopraan.

1961 – Arlene Boxhall, hokkiespeler in Zimbabwe.

Sterftes

1848 – Sir William Cornwallis Harris, verkenner van die binneland van Suid-Afrika in Bombay.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.         
Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.         
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.  

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: Oktober,Gebeure,Petisie,Kaap,word,Tielman,Roos,Here,XVII,Nederland,Jacob,Abraham,Uitenhage,Mist,Augusta,Mietie,Versveld,Duitse,Heinrich,Lichtenstein,Dullstroom,Wolterus,Dull,Krokodilrivier,Britse,Durban,Kommandeur,Piet,Joubert,Bhunu,Swaziland,Anglo,Boereoorlog,Brittanje,George,White,Ladysmith,Natal,Reitz,president,Republiek,Oranje,Vrystaat,Zuid,Afrikaansche,ultimatum,William,Conyngham,Greene,agent,Pretoria,Generaal,Salomon,Manie,Gerhardus,Maritz,Smuts,Duits,Suidwes,Afrika,Suid,Duitsers,Afrikaanse,Musiek,Raad,Professor,Bosman,Aparte,Geriewe,tree,Rivonia,Aangeklaagdes,Walter,Sisulu,Nelson,Mandela,Govan,Mbeki,Kathrada,Bernstein,Dennis,Goldberg,James,Kantor,Andrew,Mlangeni,Elias,Motsoaledi,Raymond,Mhlaba,Verenigde,Arabiese,Emirate,Nasies,Suez,Caprivi,Hoofmanne,African,National,Union,Spesiale,Komitee,Beleid,Apartheid,Mini,Khayinga,Mraba,Maart,Minister,Pieter,Willem,Botha,basis,Zululand,Publikasie,Fundamentele,Eschel,Rhoodie,Konsulaat,Constand,Viljoen,Hoof,Weermag,Nkomati,Akkoord,RENAMO,Mosambiek,Robben,Eiland,Daar,Inanda,Volgend,Sensus,Swart,Indiër,Asiaties,Afrikaner,Lance,Dyer,Franse,Engelse,Kanaal,Frankryk,loop,Geboortes,Marthinus,Prinsloo,Graaff,Reinet,Stephanus,Jacobus,Toit,Daljosafat,Kaapkolonie,Stephanie,Faure,Mantombazana,Manto,Edmie,Tsahabalala,Msimang,Emfume,Hoosain,Ayob,Krieketraad,Brits,Afrikaans,Arlene,Boxhall,Zimbabwe,Sterftes,Cornwallis,Harris,Bombay,Stuur,Teken,Volg,Twitter,vier,onder,waarin,hulle,gedurende,besoek,binneland,duur,troepe,feitlik,werklikheid,voormalige,aand,binne,onttrek,datum,ontvang,gevangenis,klagte,stel,alle,kondig,versoek,skuldig,missiel,toets,sowat,waar,drie,verlaat,tussen,onderwyser,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: Oktober,Gebeure,Petisie,Kaap,word,Tielman,Roos,Here,XVII,Nederland,Jacob,Abraham,Uitenhage,Mist,Augusta,Mietie,Versveld,Duitse,Heinrich,Lichtenstein,Dullstroom,Wolterus,Dull,Krokodilrivier,Britse,Durban,Kommandeur,Piet,Joubert,Bhunu,Swaziland,Anglo,Boereoorlog,Brittanje,George,White,Ladysmith,Natal,Reitz,president,Republiek,Oranje,Vrystaat,Zuid,Afrikaansche,ultimatum,William,Conyngham,Greene,agent,Pretoria,Generaal,Salomon,Manie,Gerhardus,Maritz,Smuts,Duits,Suidwes,Afrika,Suid,Duitsers,Afrikaanse,Musiek,Raad,Professor,Bosman,Aparte,Geriewe,tree,Rivonia,Aangeklaagdes,Walter,Sisulu,Nelson,Mandela,Govan,Mbeki,Kathrada,Bernstein,Dennis,Goldberg,James,Kantor,Andrew,Mlangeni,Elias,Motsoaledi,Raymond,Mhlaba,Verenigde,Arabiese,Emirate,Nasies,Suez,Caprivi,Hoofmanne,African,National,Union,Spesiale,Komitee,Beleid,Apartheid,Mini,Khayinga,Mraba,Maart,Minister,Pieter,Willem,Botha,basis,Zululand,Publikasie,Fundamentele,Eschel,Rhoodie,Konsulaat,Constand,Viljoen,Hoof,Weermag,Nkomati,Akkoord,RENAMO,Mosambiek,Robben,Eiland,Daar,Inanda,Volgend,Sensus,Swart,Indiër,Asiaties,Afrikaner,Lance,Dyer,Franse,Engelse,Kanaal,Frankryk,loop,Geboortes,Marthinus,Prinsloo,Graaff,Reinet,Stephanus,Jacobus,Toit,Daljosafat,Kaapkolonie,Stephanie,Faure,Mantombazana,Manto,Edmie,Tsahabalala,Msimang,Emfume,Hoosain,Ayob,Krieketraad,Brits,Afrikaans,Arlene,Boxhall,Zimbabwe,Sterftes,Cornwallis,Harris,Bombay,Stuur,Teken,Volg,Twitter,vier,onder,waarin,hulle,gedurende,besoek,binneland,duur,troepe,feitlik,werklikheid,voormalige,aand,binne,onttrek,datum,ontvang,gevangenis,klagte,stel,alle,kondig,versoek,skuldig,missiel,toets,sowat,waar,drie,verlaat,tussen,onderwyser,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: Oktober,Gebeure,Petisie,Kaap,word,Tielman,Roos,Here,XVII,Nederland,Jacob,Abraham,Uitenhage,Mist,Augusta,Mietie,Versveld,Duitse,Heinrich,Lichtenstein,Dullstroom,Wolterus,Dull,Krokodilrivier,Britse,Durban,Kommandeur,Piet,Joubert,Bhunu,Swaziland,Anglo,Boereoorlog,Brittanje,George,White,Ladysmith,Natal,Reitz,president,Republiek,Oranje,Vrystaat,Zuid,Afrikaansche,ultimatum,William,Conyngham,Greene,agent,Pretoria,Generaal,Salomon,Manie,Gerhardus,Maritz,Smuts,Duits,Suidwes,Afrika,Suid,Duitsers,Afrikaanse,Musiek,Raad,Professor,Bosman,Aparte,Geriewe,tree,Rivonia,Aangeklaagdes,Walter,Sisulu,Nelson,Mandela,Govan,Mbeki,Kathrada,Bernstein,Dennis,Goldberg,James,Kantor,Andrew,Mlangeni,Elias,Motsoaledi,Raymond,Mhlaba,Verenigde,Arabiese,Emirate,Nasies,Suez,Caprivi,Hoofmanne,African,National,Union,Spesiale,Komitee,Beleid,Apartheid,Mini,Khayinga,Mraba,Maart,Minister,Pieter,Willem,Botha,basis,Zululand,Publikasie,Fundamentele,Eschel,Rhoodie,Konsulaat,Constand,Viljoen,Hoof,Weermag,Nkomati,Akkoord,RENAMO,Mosambiek,Robben,Eiland,Daar,Inanda,Volgend,Sensus,Swart,Indiër,Asiaties,Afrikaner,Lance,Dyer,Franse,Engelse,Kanaal,Frankryk,loop,Geboortes,Marthinus,Prinsloo,Graaff,Reinet,Stephanus,Jacobus,Toit,Daljosafat,Kaapkolonie,Stephanie,Faure,Mantombazana,Manto,Edmie,Tsahabalala,Msimang,Emfume,Hoosain,Ayob,Krieketraad,Brits,Afrikaans,Arlene,Boxhall,Zimbabwe,Sterftes,Cornwallis,Harris,Bombay,Stuur,Teken,Volg,Twitter,vier,onder,waarin,hulle,gedurende,besoek,binneland,duur,troepe,feitlik,werklikheid,voormalige,aand,binne,onttrek,datum,ontvang,gevangenis,klagte,stel,alle,kondig,versoek,skuldig,missiel,toets,sowat,waar,drie,verlaat,tussen,onderwyser,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment