Wednesday, 05 October 2011

5 Oktober

Gebeure

1886 – Na die proklamasie van die goudvelde by Randfontein die vorige dag stuur Johann Rissik, ’n ZAR amptenaar ’n plan na die landmeter J. E. de Villiers on die nuwe dorp uit te lê en noem dat die dorp Johannesburg moet heet.

1899 – Die Zuid Afrikaansche Republiek se kommissaris vir mynwese maak bekend dat 66 van die groter goudmyne in en om Johannesburg gesluit het en dat 17 aansoeke ontvang is om met die mynwerk voort te gaan.

1899 – Gedurende die Anglo Boere Oorlog blokker ’n groep swart mynwerkers ’n deel van Marshall straat. Die polisie oortuig hulle die aand om eerder na die Landbou skougronde te gaan vir die nag voordat hulle die lang tog huis toe te voet aandurf die volgende dag omdat daar geen treine meer beskikbaar is nie.

1899 – Wes Australië bied militêre hulp vir Brittanje aan in die Anglo Boere Oorlog.

1960 – Die blanke Suid-Afrikaanse burgers, sowat 52% van die 74580 stem geregtigdes besluit met ’n referendum dat Suid-Afrika ’n republiek moet word.

1965 – ’n Treinongeluk by Effingham in Natal eis die lewens van 88 mense.

1966 – Die Suid-Afrikaanse Militêre Geskiedenis Vereniging word gestig.

1970 – Suid-Afrika onderteken ’n multilaterale Konvensie oor die Teenstrydigheid van Wetgewing van Testamentêre gesindhede.

1971 – Eerste-minister B. John Vorster kondig aan in ’n Nasionale Partykongres dat daar insidente op die Zambiese grens en die Caprivi strook was. Hy benadruk dat Suid-Afrika geen aanvalle van kommunisties opgeleide soldate sal aanvaar nie en dat enige aanvalle in Suid-Afrikaanse gebiede sal beteken dat hulle vervolg sal word tot in die land waar hulle vandaan kom.

1973 – Die Minister van Arbeid gebruik sy mag onder die Bantoe Arbeidsverhoudinge wet om die minimum loon van swart werkers in die siviele ingenieurs bedryf en padmakers bedryf met tussen 50% en 90% op te sit.

1973 – Die Verenigde Nasies verwerp die Suid-Afrikaanse afgevaardigdes se getuigskrifte maar laat hulle toe om deel te neem aan die Algemene Vergadering sowel as hulle voorneme om in die Verenigde Nasies aan te bly ten spyte van groot druk van ander lidlande daarteen.

1973 – ’n Presidensiële Proklamasie vergroot die mag van die Groepsgebiede Wet om die multi-rasse krieketwedstryde in die Aurora Krieketklub in Pietermaritzburg stop te sit.

1975 – Winnie Mandela, na dertien jaar van gedwonge stilte, kritiseer die regering se Terrorisme Wetgewing.

1976 – Die verkose leiers van die Kleurling Verteenwoordigings Raad verwerp die regering se nood mini-begroting en eis ’n alle-ras Nasionale Konvensie om die toekoms van die land te bespreek.

1977 – Sir de Villiers Graaf kondig sy uittrede uit politiek aan na 21 jaar as leier van die opposisie tot die ontbinding van die Verenigde Party op 28 Junie 1977.

1978 – Die Staatsekretaris van die Verenigde State van Amerika, Cyrus Vance kom in Suid-Afrika aan om die transisie in Namibië na ’n swart regering aan te moedig.

1980 – Hoofman Lennox Sebe, hoof minister van Ciskei aanvaar onafhanklikheid in beginsel en beloof na ’n samekoms by Zwelitsha naby Oos-Londen om ’n referendum te hou oor die saak.

1983 – Die leiers van ses tuislande verwerp die nuwe konstitusie. Die verklaring word ook deur verskeie kerkleiers en besigheids mense geteken.

1984 – Louis le Grange verklaar dat die Suid-Afrikaanse Weermag eenhede sal stuur om ’n ondersteunende rol te speel in die handhawing van ’n effektiewe beskermingsmag teen die radikale elemente.

1987 – President P. W. Botha besluit om die Afsonderlike Geriewe Wet te skrap maar stem in dat sekere buurte oopgestel kan word vir alle rasse.

1987 – Die Europese Ekonomiese Gemeenskap doen ’n beroep dat alle Suid-Afrikaanse troepe summier/onmiddellik/dadelik van krag uit Angola onttrek word.

1990 – Hoofman Mangosuthu Buthelezi van KwaZulu is die enigste leier wat nie saamstem met die ANC en ander tuisland leiers om saam te staan nie.

1993 – Suid-Afrika begin onderhandeling met Pakistan om bilaterale verhoudinge te vestig.

2000 – President Thabo Mbeki lê ’n een dag besoek aan Ghana af.

Geboortes

1844 – Francis William Reitz, vyfde president van die Republiek van Oranje Vrystaat in Swellendam.

1869 – Dr. Willem Jacobus Viljoen, onderwyser en taalkundige in Richmond.

1883 – Professor Johannes Jacobus Smith, taalkundige aan die Universiteit van Stellenbosch in Tulbach.

1894 – Bevil Rudd, atleet in Kimberley.

1923 – Glynis Johns, Suid-Afrikaans gebore aktiese in Pretoria.

1932 – Essop Jassat, mediese dokter en politieke gemeenskap werker in Vrededorp.

1943 – John Ndevasia Muafangeio, Suid-Afrikaanse kunstenaar en onderwyser in Etunda lo Nghadi, Angola.

1953 – Mabhuza Simeon Gininda, onderwyser, teoloog en ANC parlementêre lidmaat in Nhlazatshe, distrik Eerstehoek.

Sterftes

1815 – Cornelis F. Bezuidenhout, ’n grensboer weier om in die hof in Graaff-Reinet te verskyn na klagtes teen hom aanhangig gemaak is deur ene Mr. Booi. Hy word tot ’n maand tronkstraf gevonnis en word by sy inhegtenisneming doodgeskiet. Dit lei tot die opstand van Slagtersnek.

1924 – Thomas Campbell, krieketspeler in Natal.

1962 – Richard Granville Baloyi, politiekus, besigheidsman en gemeenskap leier in Alexandra.

1964 – John Fairbairn, joernalis en uitgesproke kritikus in Kaapstad.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.             
Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.             
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.    

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: Oktober,Gebeure,Randfontein,Johann,Rissik,Villiers,Johannesburg,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Gedurende,Anglo,Boere,Oorlog,Marshall,Landbou,Australië,Brittanje,Suid,Afrikaanse,Afrika,word,Treinongeluk,Effingham,Natal,Militêre,Geskiedenis,Konvensie,Teenstrydigheid,Testamentêre,Eerste,John,Vorster,Nasionale,Partykongres,Zambiese,Caprivi,Minister,Arbeid,Bantoe,Arbeidsverhoudinge,Verenigde,Nasies,Algemene,Presidensiële,Proklamasie,Groepsgebiede,Aurora,Krieketklub,Pietermaritzburg,Winnie,Mandela,Terrorisme,Verteenwoordigings,Raad,Graaf,Junie,Staatsekretaris,State,Amerika,Cyrus,Vance,Namibië,Hoofman,Lennox,Sebe,Ciskei,Zwelitsha,Londen,Louis,Grange,Weermag,President,Botha,Afsonderlike,Geriewe,Europese,Ekonomiese,Gemeenskap,Angola,Mangosuthu,Buthelezi,KwaZulu,Pakistan,Thabo,Mbeki,Ghana,Geboortes,Francis,William,Reitz,Oranje,Vrystaat,Swellendam,Willem,Jacobus,Viljoen,Richmond,Professor,Johannes,Smith,Universiteit,Stellenbosch,Tulbach,Bevil,Rudd,Kimberley,Glynis,Johns,Afrikaans,Pretoria,Essop,Jassat,Vrededorp,Ndevasia,Muafangeio,Etunda,Nghadi,Mabhuza,Simeon,Gininda,Nhlazatshe,Eerstehoek,Sterftes,Cornelis,Bezuidenhout,Graaff,Reinet,Booi,Slagtersnek,Thomas,Campbell,Richard,Granville,Baloyi,Alexandra,Fairbairn,Kaapstad,Stuur,Teken,Volg,Twitter,nuwe,dorp,moet,gaan,swart,deel,hulle,daar,besluit,referendum,mense,kondig,aanvalle,aanvaar,waar,bedryf,verwerp,maar,ander,rasse,jaar,leiers,alle,leier,deur,onderwyser,taalkundige,gerus

WordPress Tags: Oktober,Gebeure,Randfontein,Johann,Rissik,Villiers,Johannesburg,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Gedurende,Anglo,Boere,Oorlog,Marshall,Landbou,Australië,Brittanje,Suid,Afrikaanse,Afrika,word,Treinongeluk,Effingham,Natal,Militêre,Geskiedenis,Konvensie,Teenstrydigheid,Testamentêre,Eerste,John,Vorster,Nasionale,Partykongres,Zambiese,Caprivi,Minister,Arbeid,Bantoe,Arbeidsverhoudinge,Verenigde,Nasies,Algemene,Presidensiële,Proklamasie,Groepsgebiede,Aurora,Krieketklub,Pietermaritzburg,Winnie,Mandela,Terrorisme,Verteenwoordigings,Raad,Graaf,Junie,Staatsekretaris,State,Amerika,Cyrus,Vance,Namibië,Hoofman,Lennox,Sebe,Ciskei,Zwelitsha,Londen,Louis,Grange,Weermag,President,Botha,Afsonderlike,Geriewe,Europese,Ekonomiese,Gemeenskap,Angola,Mangosuthu,Buthelezi,KwaZulu,Pakistan,Thabo,Mbeki,Ghana,Geboortes,Francis,William,Reitz,Oranje,Vrystaat,Swellendam,Willem,Jacobus,Viljoen,Richmond,Professor,Johannes,Smith,Universiteit,Stellenbosch,Tulbach,Bevil,Rudd,Kimberley,Glynis,Johns,Afrikaans,Pretoria,Essop,Jassat,Vrededorp,Ndevasia,Muafangeio,Etunda,Nghadi,Mabhuza,Simeon,Gininda,Nhlazatshe,Eerstehoek,Sterftes,Cornelis,Bezuidenhout,Graaff,Reinet,Booi,Slagtersnek,Thomas,Campbell,Richard,Granville,Baloyi,Alexandra,Fairbairn,Kaapstad,Stuur,Teken,Volg,Twitter,nuwe,dorp,moet,gaan,swart,deel,hulle,daar,besluit,referendum,mense,kondig,aanvalle,aanvaar,waar,bedryf,verwerp,maar,ander,rasse,jaar,leiers,alle,leier,deur,onderwyser,taalkundige,gerus

Blogger Labels: Oktober,Gebeure,Randfontein,Johann,Rissik,Villiers,Johannesburg,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Gedurende,Anglo,Boere,Oorlog,Marshall,Landbou,Australië,Brittanje,Suid,Afrikaanse,Afrika,word,Treinongeluk,Effingham,Natal,Militêre,Geskiedenis,Konvensie,Teenstrydigheid,Testamentêre,Eerste,John,Vorster,Nasionale,Partykongres,Zambiese,Caprivi,Minister,Arbeid,Bantoe,Arbeidsverhoudinge,Verenigde,Nasies,Algemene,Presidensiële,Proklamasie,Groepsgebiede,Aurora,Krieketklub,Pietermaritzburg,Winnie,Mandela,Terrorisme,Verteenwoordigings,Raad,Graaf,Junie,Staatsekretaris,State,Amerika,Cyrus,Vance,Namibië,Hoofman,Lennox,Sebe,Ciskei,Zwelitsha,Londen,Louis,Grange,Weermag,President,Botha,Afsonderlike,Geriewe,Europese,Ekonomiese,Gemeenskap,Angola,Mangosuthu,Buthelezi,KwaZulu,Pakistan,Thabo,Mbeki,Ghana,Geboortes,Francis,William,Reitz,Oranje,Vrystaat,Swellendam,Willem,Jacobus,Viljoen,Richmond,Professor,Johannes,Smith,Universiteit,Stellenbosch,Tulbach,Bevil,Rudd,Kimberley,Glynis,Johns,Afrikaans,Pretoria,Essop,Jassat,Vrededorp,Ndevasia,Muafangeio,Etunda,Nghadi,Mabhuza,Simeon,Gininda,Nhlazatshe,Eerstehoek,Sterftes,Cornelis,Bezuidenhout,Graaff,Reinet,Booi,Slagtersnek,Thomas,Campbell,Richard,Granville,Baloyi,Alexandra,Fairbairn,Kaapstad,Stuur,Teken,Volg,Twitter,nuwe,dorp,moet,gaan,swart,deel,hulle,daar,besluit,referendum,mense,kondig,aanvalle,aanvaar,waar,bedryf,verwerp,maar,ander,rasse,jaar,leiers,alle,leier,deur,onderwyser,taalkundige,gerus

No comments:

Post a Comment