Tuesday, 01 January 2019

1 Januarie

1 Januarie

Gebeure
1922 – Steenkool werkers staak aan die Rand.
1972 – Vroue word vir die eerste keer in die Suid-Afrikaanse polisie diens in diens geneem.
1999 – Die Weermag Spesiale Regbank wetgewing tree in werking
2005 – Ses Suid-Afrikaanse oorlewendes van die Tsunami in die Asiatiese ooste land by Lanseria Lughawe.
                         
Geboortes
1902 – Buster Nupen, krieket speler in Johannesburg
1906 – Dr. Benedict Wallet Vilakazi, sokker speler in Soweto

Sterftes

2007 – Roland Levinsky, Suid-Afrikaanse biomediese navorser in Wembury naby Devon in Engeland.  Hy en sy vrou het gaan stap toe ’n storm opsteek en elektriese kabels val.  Die lewendige elektriese kabels het hom gedood. 

Stuur asseblief die skakel/e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou. Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg. Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha. Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment