Thursday, 03 January 2019

3 Januarie

3 Januarie

Gebeure
1981 – Suid-Afrikaanse strooptog Genaamd Operasie “Beanbag” deur die Suid-Afrikaanse weermag na die ANC hoofkwartier in Matola, Mosambiek veroorsaak die dood van tussen twaalf en vier en twintig.
1987 – Eerwaarde Allan Hendrikse en 150 ondersteuners gaan swem by ’n Blanke strand in Port Elizabeth.
1994 – Voormalige tuisland inwoners kry Suid-Afrikaanse burgerskap.
Geboortes
1892 - JRR Tolkien, internasionaal bekende skrywer in Bloemfontein

Sterftes

1993 - Joseph Skosana word dood geskiet by Club Culture in Sebokeng deur ‘n groep onbekende gewapende mans.

Stuur asseblief die skakel/e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou. Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg. Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha. Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment