Saturday, 05 January 2019

5 Januarie

5 Januarie

Gebeure
1976 – Suid-Afrika Uitsaai Kommissie (SAUK) saai vir die eerste keer uit en dit in kleur.
1985 – Edward Kennedy, ‘n Senator van die Verenigde State van Amerika besoek Suid-Afrika.

Geboortes


Sterftes

Stuur asseblief die skakel/e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou. Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg. Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha. Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment