Friday, 04 January 2019

4 Januarie

4 Januarie

Gebeure
1948 – Die Suid-Afrikaanse vlag word by Prince Edward eiland gehys.
1953 – Protes aksie teen die Pas Wette in Langa.

Geboortes
1893 - Raymond Arthur Dart, antropoloog, in Brisbane Australië.

Sterftes

2007 – Marais Viljoen, politikus en voormalige waarnemende Staats President in Pretoria weens hartversaking. 

Stuur asseblief die skakel/e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou. Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg. Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha. Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment