Wednesday, 27 October 2010

27 Oktober

1808 - Slawe rebeleer onder Louis van Mauritius in die Kaap. Meer as drie honderd slawe en Khoi Khoi bediendes van die omliggende plase het opgetrek na Kaapstad en aangedring op hulle vryheid.

1922 - Suid Rhodesia verwerp die opsie om deel te word van die Unie van Suid Afrika.

1966 - Die verenigde Nasies beeindig Suid Afrika se mandaad oor die toe Suid Wes Afrika vandag Namibie.

1990 - Die ANC "Youth League" word herstig in Soweto.

Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise.
Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment