tag:blogger.com,1999:blog-8036969423243320242024-03-13T18:47:54.757+02:00Suid-Afrikaanse geskiedenis'n Projek om die Suid Afrikaanse geskiedenis volgens dag aan te teken en te bewaar.Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.comBlogger92125tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-30856827067649757222019-01-05T08:00:00.000+02:002019-01-05T08:00:06.421+02:005 Januarie
5
Januarie
Gebeure
1976 – Suid-Afrika Uitsaai Kommissie
(SAUK) saai vir die eerste keer uit en dit in kleur.
1985 – Edward Kennedy, ‘n Senator van die
Verenigde State van Amerika besoek Suid-Afrika.
Geboortes
Sterftes
Stuur asseblief die skakel/e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.
Het ek Ludi - Radio Laeveldhttp://www.blogger.com/profile/17762655992862514135noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-70227899484817898012019-01-04T08:00:00.000+02:002019-01-04T08:00:08.522+02:004 Januarie
4
Januarie
Gebeure
1948 – Die Suid-Afrikaanse vlag word by
Prince Edward eiland gehys.
1953 – Protes aksie teen die Pas Wette in
Langa.
Geboortes
1893 - Raymond Arthur Dart, antropoloog,
in Brisbane Australië.
Sterftes
2007 – Marais Viljoen, politikus en
voormalige waarnemende Staats President in Pretoria weens hartversaking.
Stuur asseblief die skakel/e-pos na al jou Ludi - Radio Laeveldhttp://www.blogger.com/profile/17762655992862514135noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-61103872687844844032019-01-03T08:00:00.000+02:002019-01-03T08:00:03.997+02:003 Januarie
3
Januarie
Gebeure
1981 – Suid-Afrikaanse strooptog Genaamd
Operasie “Beanbag” deur die Suid-Afrikaanse weermag na die ANC hoofkwartier in Matola,
Mosambiek veroorsaak die dood van tussen twaalf en vier en twintig.
1987 – Eerwaarde Allan Hendrikse en 150
ondersteuners gaan swem by ’n Blanke strand in Port Elizabeth.
1994 – Voormalige tuisland inwoners kry
Suid-Afrikaanse burgerskap.
Ludi - Radio Laeveldhttp://www.blogger.com/profile/17762655992862514135noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-43095499623171422562019-01-02T08:00:00.000+02:002019-01-02T08:00:06.567+02:002 Januarie
2
Januarie
Gebeure
1666 – Die vier hoekstene van
die Kasteel de Goede Hoop word in die Kaap gelê.
1837 - Voortrekker leiers Andries
Hendrik Potgieter and Gerrit (Gert) Maritz vertrek om Mzilikazi
te gaan straf vir hulle ongevraagde aanval op die voortrekkers by Vechtkop
(Vegkop) net noord van die hedendaagse Edenville.
1896 –
Slag van Doornkop. Die boere verslaan
Dr. Jameson se Ludi - Radio Laeveldhttp://www.blogger.com/profile/17762655992862514135noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-46108573483245061982019-01-01T08:00:00.000+02:002019-01-01T08:00:02.593+02:001 Januarie
1
Januarie
Gebeure
1922 – Steenkool werkers staak aan die Rand.
1972 – Vroue word vir die eerste keer in
die Suid-Afrikaanse polisie diens in diens geneem.
1999 – Die Weermag Spesiale Regbank wetgewing
tree in werking
2005 – Ses Suid-Afrikaanse oorlewendes van
die Tsunami in die Asiatiese ooste land by Lanseria Lughawe.
&Ludi - Radio Laeveldhttp://www.blogger.com/profile/17762655992862514135noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-74654560376229204662016-01-20T17:26:00.002+02:002016-01-20T17:28:43.582+02:0020 Januarie20 JanuarieGebeure
1697 - Die bekende seerower William Kidd word volgens oorlewering gewaar waar hy om Kaappunt vaar.
1835 - Twaalf duisend Xhosa krygers oorval burgers in die oostelike Kaap distrikte. Hulle vermoor die mans maar spaar die vroue en kinders.
1879 - Britse troepe vestig hulle kamp teen die hange van Isandlwana heuwel gedurende die Anglo-Zulu oorlog.
1939 - Goodhouse in die Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-4475286259435451922016-01-19T17:47:00.000+02:002016-01-19T17:47:33.065+02:0019 Januarie19 JanuarieGebeure
1806 – Brittanje beset die Nederlands Kaap Kolonie na die Slag van Blaauwberg.
1984 - Die Stander bende beroof drie banke in sentraal Johannesburg in minder as 'n uur.
1949 - Die Kommissie op Moedertaal Onderrig word aangestel.
1973 - Suid Afrikaanse Eerste Minister, J.B. Vorster beloof om terrorisme te beveg.
1983 - Hoofman Mangosuthu Buthelezi van KwaZulu ontmoet President Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-24469789576261126882011-10-13T00:01:00.001+02:002011-10-13T00:01:23.062+02:0012 OktoberGebeure 1679 – Die nuwe goewerneur van die Kaap, Simon van der Stel daag in die Kaap op. Hy bring saam met hom sy vrou se suster en sy ses kinders. Hy word verwelkom aan die Kaap deur Hendrik Crudop, die waarnemende goewerneur. 1852 – Die Republiek van Oranje Vrystaat en Basoetoland sluit ’n vredesverdrag. 1898 – Die Bloemfontein Onderwys Kollege word gestig by Normaalskool met P. J. dy Pré leLudi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-83099367296476439012011-10-11T06:05:00.001+02:002011-10-11T06:06:19.662+02:0011 OktoberGebeure 1663 – Jonas de la Guerre verlaat die Kaap op pad noorde toe op soek na Monomotapa en sy goudskatte. 1871 – Die Republiek van Klip Drift, ook bekend as die Delwersrepubliek word deur Brittanje annekseer. 1886 – Standard Bank begin besigheid doen vanuit ’n tent in Ferreirasdorp, Witwatersrand. 1899 – Die Tweede Anglo-Boereoorlog breek uit tussen Brittanje en die boere Republieke, die Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-59275594562352423582011-10-10T09:12:00.001+02:002011-10-10T09:12:59.957+02:0010 OktoberGebeure 1893 – Sir John Robinson vorm Natal se eerste Ministerie met homself as Eerste-minister. 1899 – Die Zuid Afrikaansche Republiek se ultimatum aan Brittanje verstryk. Hulle stuur ’n antwoord op die ultimatum waarin hulle die voorwaardes van die ultimatum verwerp en ook verdere onderhandeling weier. 1899 – Die Zuid Afrikaansche Republiek begin voorberei op oorlog. 1899 – Briewe in die Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-25766258483008712362011-10-09T10:38:00.001+02:002011-10-09T10:38:51.991+02:009 OktoberGebeure 1779 – ’n Petisie wat deur vier prominente vryburgers aan die Kaap opgestel word onder Tielman Roos word aan die Here XVII voorgelê waarin hulle hul griewe wat hulle vroeër gedurende ’n besoek aan Nederland aan hulle uiteengesit het lys. By die ontmoeting was beloof dat die saak ondersoek sal word. 1803 – Jacob Abraham Uitenhage de Mist, kommissaris-generaal van die Kaap, sy dogter, Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-86030636425163382872011-10-08T10:21:00.001+02:002011-10-08T10:21:26.640+02:008 OktoberGebeure 1743 – Die eerste ouderlinge en diakens word verkies in die Roodesandskerk. 1828 – Dr. James Barry, mediese dokter aan die Kaap wat die eerste suksesvolle keisersnee gedoen het verlaat die Kaap vir Mauritius. 1853 – Pieter Jacobs Marais, ontdek spoelgoud in die Jukskeirivier geleë op B. J. Liebenberg se plaas Bultfontein. Die plaas is net noord van die hedendaagse Sandton. 1901 – Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-70445763003125957592011-10-07T13:11:00.001+02:002011-10-07T13:11:29.255+02:007 OktoberGebeure 1895 – ’n Kroeg bakleiery verander in een van die grootse skermutselings in aangetekende geskiedenis tussen Zoeloe, Shangaan, Chopis en Inhambanes tussen die Geldenhuys en Jumpers myne met die Shangaan kant wat die Zoeloe kant verslaan. Hewige menselewens verlies word aangeteken. 1899 – In die aanloop tot die Anglo Boere Oorlog mobiliseer die Britte die Eerste Leërkorps. 1899 – Sir Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-13072610761331510712011-10-06T10:40:00.001+02:002011-10-06T10:40:27.701+02:006 OktoberGebeure 1654 – Die Here XVII (Sewentien) van die VOC stel aan Jan van Riebeeck die gebied van Houtbaai voor as moontlike gebied om Nederlandse setlaars by te vestig. 1879 – ’n Britse sending om Sekhukhune te onderdruk word laat vaar na swaar lewensverlies aan albei kante. Die Britte het na die anneksasie van die Transvaal Sekhukhune land ook geannekseer en hulle het dit nie aanvaar nie. 1899 –Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-4737603268182887922011-10-05T11:07:00.001+02:002011-10-05T11:07:37.955+02:005 OktoberGebeure 1886 – Na die proklamasie van die goudvelde by Randfontein die vorige dag stuur Johann Rissik, ’n ZAR amptenaar ’n plan na die landmeter J. E. de Villiers on die nuwe dorp uit te lê en noem dat die dorp Johannesburg moet heet. 1899 – Die Zuid Afrikaansche Republiek se kommissaris vir mynwese maak bekend dat 66 van die groter goudmyne in en om Johannesburg gesluit het en dat 17 aansoeke Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-15068920917799090952011-10-04T11:08:00.001+02:002011-10-04T11:08:54.534+02:004 OktoberGebeure 1687 – Maria Jansz kom uit Amsterdam in die Kaap aan op die Rad van Avontuur waar sy haarself as man vermom het en as matroos op die skip gewerk het. Sy word by aankoms in die Kaap onmiddellik in die Kasteel toegesluit en alle huweliksaansoeke word van die hand gewys. 1886 – Randjieslaagte word geproklameer as openbare delwery. Dit is die voorloper van die stigting van Johannesburg. Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-43762617267983898352011-10-03T13:25:00.001+02:002011-10-03T13:25:27.159+02:003 OktoberGebeure 1685 – Die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) in Amsterdam besluit om Franse Hugenote na die Kaap te stuur as settelaars. 1756 – Daar word melaatsheid in twee huisgesinne in die distrik van Stellenbosch ontdek. Hulle word verbied om groente en ander produkte aan mede-burgers te verkoop en word afgesonder van die gemeenskap. 1843 – Die Voortrekker leier, Andries Hendrik Pretorius Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-28080824005772902932011-10-02T11:00:00.000+02:002011-10-02T11:00:36.990+02:002 OktoberGebeure
1899 – President Paul Kruger sê dat oorlog tussen die Zuid Afrikaansche Republiek en Brittanje onvermydelik is.
1899 – Die Republiek van Oranje-Vrystaat mobiliseer met die oog op die komende Tweede Anglo-Boere Oorlog.
1925 – Die Volksblad verskyn vir die eerste keer in Bloemfontein.
1934 – Die Nasionale Kongres onder leiding van die Nederduits-Gereformeerde Kerk vergader om die Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-39062130029121550472011-10-01T13:13:00.001+02:002011-10-01T13:13:40.124+02:001 OktoberGebeure 1655 – Die Here XVII gee aan amptenare in ’n brief gerig aan Jan van Riebeeck toestemming om vrye ondernemerskap te beoefen. 1829 – Die Suid-Afrikaanse Kollege maak in Kaapstad oop. Dit sou later verdeel in die Universiteit van Kaapstad en die Suid-Afrikaanse Kollege Skool. 1879 – Fingoland word geannekseer aan die Kaap met Kaptein Matthew T. Blyth as Hoof Magistraat. Die gebied word Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-79427021717550136222011-09-30T12:10:00.001+02:002011-09-30T12:11:07.700+02:0030 SeptemberGebeure 1885 – Bechuanaland word ’n Britse kolonie. 1899 – Die Zuid Afrikaansche Republiek versoek Brittanje se finale voorstel wat Chamberlain sê, sal met ’n latere kommunikasie sal volg. 1899 – Mynaktiwiteite word gestaak by alle noemenswaardige myne in aanloop tot die Anglo-Boere oorlog. Hulle sluit in die Simmer & Jack, die Wolhuter, Geldenhuys Deep en Henry Nourse myne. 1901 – Die Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-62183049802291092842011-09-29T13:34:00.000+02:002011-09-29T13:34:30.067+02:0029 SeptemberGebeure
1652 – Die Khoi-kaptein Herry tree as gids op en neem die eerste blankes aan die Kaap teen Tafelberg op.
1761 – ’n Ekspedisie van Kaapstad beweeg oor die Oranje Rivier.
1858 – Kaapse Goewerneur Sir George Grey bewerkstellig ’n vredes ooreenkoms tussen die Basoeto Koning Moshesh en die Republiek van die Oranje Vrystaat by Aliwal-Noord.
1865 – Die Slag van Naauwpoort naby Clarens Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-6528192202519674402011-09-28T12:50:00.001+02:002011-09-28T12:50:29.675+02:0028 SeptemberGebeure 1767 – Die Here Sewentien verbied die privaat vervoer van slawe van Indië na die Kaapkolonie. 1842 – John Montagu word die nuwe koloniale sekretaris aan die Kaap. 1843 - Natal word tot Britse Kolonie verklaar. 1857 – Die 198 ton Susan Crisp strand naby Plettenbergbaai. Sy was gestuur om die vrag van die gestrande William Baily wat ook naby Plettenberg Baai gestrand het te haal. Vyf Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-76888637668677581082011-09-27T14:02:00.001+02:002011-09-27T14:02:41.354+02:0027 SeptemberGebeure 1666 – Cornelius van Quaelbergen word as kommandeur van die Kaap aangestel. Hy vervang Zacharias Wagenaer. 1672 – Die Slawehandel monopolie in Afrika word aan ’n Britse maatskappy toegeken. 1886 – Kidger Tucker word deur Henry Brown versoek om ’n residensiële area vir Johannesburg te beplan. Marchalltown sou die resultaat daarvan wees en dit maak die area die oudste gedeelte van Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-91097144205780634852011-09-26T11:51:00.001+02:002011-09-26T11:51:56.644+02:0026 SeptemberGebeure 1899 – Die Zuid Afrikaansche Republiek, in ooreenstemming met die 1897 Politieke Verdedigings Ooreenkoms, versoek formeel militêre bystand van die Republiek van Oranje Vrystaat. 1901 – Fort Prospect, omtrent 15km oos van Italia word deur Kaptein Rowley en 80 man verdedig wanneer hulle deur burgers onder Cheere Emmett aangeval word. Die Britte verdedig die fort suksesvol met behulp van Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-803696942324332024.post-76015644664858115762011-09-25T11:20:00.001+02:002011-09-25T11:20:25.744+02:0025 SeptemberGebeure 1657 – Jan-Hendrik Book, tuinier in die Kaap en sy vrou Annetjie de Boerin, verkry toestemming om te boer en melkkoeie aan te hou. Dit maak hulle die eerste vryburgers van die Kaapkolonie. 1857 – Die Zuid Afrikaansche Republiek se eerste staatskoerant verskyn. 1875 – Die Maandblad, Di Afrikaanse Patriot, word in die lewe geroep na die tweede vergadering van die Genootskap vir Regte Ludi Bothahttp://www.blogger.com/profile/01124412393202726984noreply@blogger.com0