Saturday, 30 October 2010

30 Oktober

1772 - Kaptein Cook kom met die skip "Resolution" in Kaapstad aan.

1899 - Anglo Boere oorlog Slag van Modderspruit by Ladysmith. Die boere onder leiding van Joubert oorwin Luitenant Generaal White & Carleton se magte. Hulle word tot oorgawe gedwing by Nickolson Nek. Die dag staan bekend as "Mournful Monday".

1899 - 'n Britse joernalis van die koerant "Morning Post" daag in Kaapstad op. Sy naam is Winston Churchill.

1901 - Benson word gedood by Bakenlaagte.

1901 - Ene Opperman, 'n Suid Afrikaanse boere generaal en spioen sneuwel.

1932 - Paul S Methuen, Engelse Baron, Veldmaarskalk en eertydse Goewerneur van Natal sterf op ouderdom 87.

1996 - Eugene de Kock word vir meer as 200 jaar tronk toe gestuur vir sy betrokkenheid en rol as regeringsluipmoordenaar.

Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise.

Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou. Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment