Monday, 25 October 2010

25 Oktober

1854 - Makapane se grot word aangeval deur Voortrekkers na hy (Makapane) 25 onskuldige mans, vroue en kinders vermoor het wat op 'n jag ekspediesie was.
1900 - 'n Proklamasie word uitgeryk in Pretoria dat Transvaal geannekseer is deur Engeland.
1919 - Suid Afrika se Lugdiens word ingehuldig.
1987 - IFP verklaar hulle aanval op die UDF as self verdediging.
1993 - Suid Afrika word uitgenooi om weer aan te sluit by die Statebond
1999 - J.M. Coetzee wen die Booker prys.
2004 - Die SABC word toegelaat om die Thatcher saak uit te saai.

Het ek dalk iets gemis? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.
Volg gerus my Twitter rekening ook: @ludibotha

No comments:

Post a Comment