Gebeure
1893 – Sir John Robinson vorm Natal se eerste Ministerie met homself as Eerste-minister.
1899 – Die Zuid Afrikaansche Republiek se ultimatum aan Brittanje verstryk. Hulle stuur ’n antwoord op die ultimatum waarin hulle die voorwaardes van die ultimatum verwerp en ook verdere onderhandeling weier.
1899 – Die Zuid Afrikaansche Republiek begin voorberei op oorlog.
1899 – Briewe in die Zuid Afrikaansche Republiek word gesensor.
1900 – Die “South African League” in Kaapstad se kongres word deur sy president, Cecil John Rhodes geopen.
1925 – Die standbeeld van President Paul Kruger word op Kerkplein in Pretoria onthul deur Dr. D. F. Malan.
1926 – Die Suid-Afrikaanse Oorlogsmonument in Delville Bos, Frankryk word ingewy.
1934 – Kruger Huis in Kerkstraat, Pretoria word aan die publiek oopgestel.
1952 – Betogings in Port Elizabeth veroorsaak anti-blanke optogte en betogings tot aan die Witwatersrand.
1961 – Die HMS Leopard word vanaf Kaapstad Hawe gestuur om die totale populasie van die eiland Tristan da Kunha te ontruim en na Engeland te neem na vulkaniese aktiwiteit wat al op die 6de Augustus begin het ernstig raak.
1963 – ’n Dringende resolusie word ter tafel gestel by die Verenigde Nasies Politieke Komitee wat die Suid-Afrikaanse regering se onderdrukking verwerp en versoek die onvoorwaardelike vrylating van politieke gevangenis en die staking van hofsake tans aan die gang.
1964 – Die Verenigde Partyleier, Sit de Villiers Graaff vertel op die Vrystaat Kongres dat sy party die idee van een man een stem verwerp en sal wit leierskap oor die hele Suid-Afrika behou.
1975 – ’n Gedenkplaat word onthul vir Johannes van der Walt, rofstoeier en nasionale held by die Randse Afrikaanse Universiteit.
1975 – Die Afrikaanse Taalmonument, deur Jan van Dijk geontwerp, word onthul op die suide hang van die Paarlberg buite Paarl deur Premier B. John Vorster.
1978 – Pieter Willem Botha word ingesweer as Eerste-minister in Pretoria.
1978 – Die nuwe Eerste-minister, P. W. Botha maak verskeie nuwe aanstellings en verskuiwings in die kabinet.
1979 – Die “Pan Afrikanist Congress” (PAC) stel V. Make as nuwe voorsitter aan en H. Isaacs vervang die vermoorde Mr. Sibeko as Direkteur van Buitelandse Sake.
1989 – President Frederik Willem (F. W.) de Klerk kondig die onvoorwaardelike vrylating van agt sekuriteit gevangenis aan. Hulle is Walter Sisulu, Andrew Mlangeni, Raymond Mhlaba, Elias Motsoaledi, Wilton Mkwayi, Ahmen Kathrada, Jafta Masemola en Oscar Mpetha.
1991 – Tien insittendes word geskiet, gesteek en met petrol bomme doodgemaak in ’n aanval op ’n bus in Katlehong in die Oos-Rand.
1992 – Die “Pan Africanist Congress” (PAC) se militêre afdeling, die “Azanian People’s Liberation Army” (APLA), brand die huis van Edmund Middleton in Fouriesburg as as deel van hulle krygsoefening genaamd “Operation Great Storm” waarmee hulle grond wou terugneem.
1994 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms van samewerking met die Europese Unie.
1994 – Verbande Haïtiese President Jean-Bertrand Aristide wat tydelik in Suid-Afrika woon kry die geleentheid om terug te gaan na Haïti na die leier Luitenant-generaal Raoul Cedras bedank.
2000 – Bomme ontplof in ’n huis in 27ste Laan in Villieria, Pretoria.
2002 – President Thabo Mbeki word in die openbaar teengegaan op sy voorstel om HIV medikasie te voorsien. Die argument word gemaak dat hulle gevaarlik toksies is en die feit dat HIV of armoede die ware oorsaak is van Vigs word bevraagteken.
2005 – ’n Groot groep spandeer die nag buite ’n Durbanse Hof in simpatie met President Jacob Zuma wat daar sal verskyn op aanklagte van korrupsie die volgende dag.
Geboortes
1825 – Stephanus Johannes Paulus Kruger, president van die Zuid Afrikaansche Republiek op plaas Bulhoek, naby Steynsberg, distrik Cradock. Navorsing toon dat die eintlike datum dalk 1 Oktober kan wees hoewel 10 Oktober as die aanvaarde datum gesien word. Die presiese geboorteplek word ook betwis met plaas Zoutpansdrif naby Venterstad as alternatief.
1899 – Samuel Samson Tema, predikant en pionier in die Nederduits-Gereformeerde Kerk in Afrika in Molope, oos van Pietersburg (nou Polokwane).
1932 – Mandlenkosi Zondi, beeldhou kunstenaar in Mtulwa, distrik Greytown.
1938 - Judith Mason, kunstenaar in Pretoria.
1944 – Dianne Fay Miller, kunstenaar in Johannesburg.
1954 – Bheki Myeni, kunstenaar in Hlabisa, Natal.
1958 – Albert Munyai, beeldhou kunstenaar in Venda.
Sterftes
1827 – Nandi, moeder van Shaka Zoeloe en vrou van Senzangakoma aan disenterie in haar koninklike kraal in Mkinkini, tussen moderne Melmoth en die Umhlatuzi rivier.
1983 – Magdalena Gertuide (Magda) Sauer, eerste vrou in Suid-Afrika om as argitek te kwalifiseer en praktiseer sowel as kunskritikus van Die Burger in Claremont, Kaapstad.
1988 – Ludwig Adelberg van Mulderdrift sterf na die gehuurde Cessna waarin hulle was neerstort teen ’n berghang naby George.
1988 – Angelique Adelberg van Mulderdrift sterf na die gehuurde Cessna waarin hulle was neerstort teen ’n berghang naby George.
2005 – Milton Obote, voormalige diktator van Uganda in ’n Johannesburgse hospitaal.
2006 – Khensani Mitilene, ’n een jaar oue babadogtertjie word doodgeskiet op haar ma se rug toe onluste losbars in die middel van Johannesburg.
Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.
Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.
Windows Live Tags: Oktober,Gebeure,John,Robinson,Natal,Ministerie,Eerste,Zuid,Afrikaansche,Republiek,ultimatum,Brittanje,Hulle,Briewe,word,South,African,League,Kaapstad,president,Cecil,Rhodes,Paul,Kruger,Kerkplein,Pretoria,Malan,Suid,Afrikaanse,Oorlogsmonument,Delville,Frankryk,Huis,Kerkstraat,Betogings,Port,Elizabeth,Witwatersrand,Leopard,Hawe,Tristan,Kunha,Engeland,Augustus,Dringende,Verenigde,Nasies,Politieke,Komitee,gang,Partyleier,Villiers,Graaff,Vrystaat,Kongres,Afrika,Gedenkplaat,Johannes,Walt,Randse,Universiteit,Taalmonument,Dijk,Paarlberg,Paarl,Premier,Vorster,Pieter,Willem,Botha,Afrikanist,Make,Isaacs,Sibeko,Direkteur,Buitelandse,Sake,Frederik,Klerk,Walter,Sisulu,Andrew,Mlangeni,Raymond,Mhlaba,Elias,Motsoaledi,Wilton,Mkwayi,Ahmen,Kathrada,Jafta,Masemola,Oscar,Mpetha,Tien,petrol,Katlehong,Rand,Africanist,Azanian,People,Liberation,Army,APLA,Edmund,Middleton,Fouriesburg,Operation,Great,Storm,Europese,Unie,Verbande,Haïtiese,Jean,Bertrand,Aristide,Haïti,Luitenant,Raoul,Cedras,Bomme,Laan,Villieria,Thabo,Mbeki,argument,Vigs,Groot,Durbanse,Jacob,Zuma,Geboortes,Stephanus,Paulus,Bulhoek,Steynsberg,Cradock,Zoutpansdrif,Venterstad,Samuel,Samson,Tema,Nederduits,Gereformeerde,Kerk,Molope,Pietersburg,Polokwane,Mandlenkosi,Zondi,Mtulwa,Greytown,Judith,Mason,Dianne,Miller,Johannesburg,Bheki,Myeni,Hlabisa,Albert,Munyai,Venda,Sterftes,Nandi,Shaka,Zoeloe,Senzangakoma,Mkinkini,Melmoth,Umhlatuzi,Magdalena,Gertuide,Magda,Sauer,Burger,Claremont,Ludwig,Adelberg,Mulderdrift,Cessna,George,Angelique,Milton,Obote,Uganda,Johannesburgse,Khensani,Mitilene,Stuur,Teken,Volg,Twitter,waarin,verwerp,deur,onthul,onvoorwaardelike,gevangenis,buite,nuwe,deel,plaas,naby,distrik,datum,dalk,beeldhou,kunstenaar,vrou,haar,sterf,gehuurde,neerstort,berghang,gerus,geskiedenis
WordPress Tags: Oktober,Gebeure,John,Robinson,Natal,Ministerie,Eerste,Zuid,Afrikaansche,Republiek,ultimatum,Brittanje,Hulle,Briewe,word,South,African,League,Kaapstad,president,Cecil,Rhodes,Paul,Kruger,Kerkplein,Pretoria,Malan,Suid,Afrikaanse,Oorlogsmonument,Delville,Frankryk,Huis,Kerkstraat,Betogings,Port,Elizabeth,Witwatersrand,Leopard,Hawe,Tristan,Kunha,Engeland,Augustus,Dringende,Verenigde,Nasies,Politieke,Komitee,gang,Partyleier,Villiers,Graaff,Vrystaat,Kongres,Afrika,Gedenkplaat,Johannes,Walt,Randse,Universiteit,Taalmonument,Dijk,Paarlberg,Paarl,Premier,Vorster,Pieter,Willem,Botha,Afrikanist,Make,Isaacs,Sibeko,Direkteur,Buitelandse,Sake,Frederik,Klerk,Walter,Sisulu,Andrew,Mlangeni,Raymond,Mhlaba,Elias,Motsoaledi,Wilton,Mkwayi,Ahmen,Kathrada,Jafta,Masemola,Oscar,Mpetha,Tien,petrol,Katlehong,Rand,Africanist,Azanian,People,Liberation,Army,APLA,Edmund,Middleton,Fouriesburg,Operation,Great,Storm,Europese,Unie,Verbande,Haïtiese,Jean,Bertrand,Aristide,Haïti,Luitenant,Raoul,Cedras,Bomme,Laan,Villieria,Thabo,Mbeki,argument,Vigs,Groot,Durbanse,Jacob,Zuma,Geboortes,Stephanus,Paulus,Bulhoek,Steynsberg,Cradock,Zoutpansdrif,Venterstad,Samuel,Samson,Tema,Nederduits,Gereformeerde,Kerk,Molope,Pietersburg,Polokwane,Mandlenkosi,Zondi,Mtulwa,Greytown,Judith,Mason,Dianne,Miller,Johannesburg,Bheki,Myeni,Hlabisa,Albert,Munyai,Venda,Sterftes,Nandi,Shaka,Zoeloe,Senzangakoma,Mkinkini,Melmoth,Umhlatuzi,Magdalena,Gertuide,Magda,Sauer,Burger,Claremont,Ludwig,Adelberg,Mulderdrift,Cessna,George,Angelique,Milton,Obote,Uganda,Johannesburgse,Khensani,Mitilene,Stuur,Teken,Volg,Twitter,waarin,verwerp,deur,onthul,onvoorwaardelike,gevangenis,buite,nuwe,deel,plaas,naby,distrik,datum,dalk,beeldhou,kunstenaar,vrou,haar,sterf,gehuurde,neerstort,berghang,gerus,geskiedenis
Blogger Labels: Oktober,Gebeure,John,Robinson,Natal,Ministerie,Eerste,Zuid,Afrikaansche,Republiek,ultimatum,Brittanje,Hulle,Briewe,word,South,African,League,Kaapstad,president,Cecil,Rhodes,Paul,Kruger,Kerkplein,Pretoria,Malan,Suid,Afrikaanse,Oorlogsmonument,Delville,Frankryk,Huis,Kerkstraat,Betogings,Port,Elizabeth,Witwatersrand,Leopard,Hawe,Tristan,Kunha,Engeland,Augustus,Dringende,Verenigde,Nasies,Politieke,Komitee,gang,Partyleier,Villiers,Graaff,Vrystaat,Kongres,Afrika,Gedenkplaat,Johannes,Walt,Randse,Universiteit,Taalmonument,Dijk,Paarlberg,Paarl,Premier,Vorster,Pieter,Willem,Botha,Afrikanist,Make,Isaacs,Sibeko,Direkteur,Buitelandse,Sake,Frederik,Klerk,Walter,Sisulu,Andrew,Mlangeni,Raymond,Mhlaba,Elias,Motsoaledi,Wilton,Mkwayi,Ahmen,Kathrada,Jafta,Masemola,Oscar,Mpetha,Tien,petrol,Katlehong,Rand,Africanist,Azanian,People,Liberation,Army,APLA,Edmund,Middleton,Fouriesburg,Operation,Great,Storm,Europese,Unie,Verbande,Haïtiese,Jean,Bertrand,Aristide,Haïti,Luitenant,Raoul,Cedras,Bomme,Laan,Villieria,Thabo,Mbeki,argument,Vigs,Groot,Durbanse,Jacob,Zuma,Geboortes,Stephanus,Paulus,Bulhoek,Steynsberg,Cradock,Zoutpansdrif,Venterstad,Samuel,Samson,Tema,Nederduits,Gereformeerde,Kerk,Molope,Pietersburg,Polokwane,Mandlenkosi,Zondi,Mtulwa,Greytown,Judith,Mason,Dianne,Miller,Johannesburg,Bheki,Myeni,Hlabisa,Albert,Munyai,Venda,Sterftes,Nandi,Shaka,Zoeloe,Senzangakoma,Mkinkini,Melmoth,Umhlatuzi,Magdalena,Gertuide,Magda,Sauer,Burger,Claremont,Ludwig,Adelberg,Mulderdrift,Cessna,George,Angelique,Milton,Obote,Uganda,Johannesburgse,Khensani,Mitilene,Stuur,Teken,Volg,Twitter,waarin,verwerp,deur,onthul,onvoorwaardelike,gevangenis,buite,nuwe,deel,plaas,naby,distrik,datum,dalk,beeldhou,kunstenaar,vrou,haar,sterf,gehuurde,neerstort,berghang,gerus,geskiedenis
No comments:
Post a Comment